Wie is ek?
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.
- Indexed episodes, last 90 days
- 11
- Latest publication
- Sep 11, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 3, 2026
Latest episodes
Wie is ek: Empatie in ’n gepolariseerde samelewing; Stres wat intimiteit vernietig (opens the original)
Read excerpt
11 September 2026: Hoe behou jy empatie in ’n gepolariseerde samelewing? Hoe kry jy weer nabyheid wanneer stres tussen jou en jou maat kom lê?
Wie is ek: Wanneer is dit tyd om ’n verhouding te los? (opens the original)
Read excerpt
4 September 2026: Wanneer is dit tyd om ’n verhouding te los? En, waarom loop sommige mense ’n kamer binne en almal se aandag gaan sommer vanself na hulle?
Wie is ek: Hoekom lyk dit of almal weet wat hulle doen, terwyl jy net probeer byhou? (opens the original)
Read excerpt
28 Augustus 2026: Het jy ook soms die gevoel dat almal die handleiding vir die lewe gekry het, behalwe jy? Hoekom lyk dit asof ander mense presies weet wat hulle doen, terwyl jy soms net probeer byhou? En, almal baklei van tyd tot tyd, maar wanneer word dit ’n probleem? Is baklei noodwendig sleg vir ’n verhouding, of kan konflik eintlik normaal en selfs gesond wees?
Wie is ek: Huil jy in die stort? Hoekom stoot iemand met kanker my weg? (opens the original)
Read excerpt
21 Augustus 2026: Waarom breek sommige mense skielik in trane uit wanneer hulle stort? Is dit net die warm water, of gebeur daar iets dieper in die brein? Hoe ondersteun jy iemand met kanker wat jou wegstoot om jóú te beskerm, terwyl jy net daar wil wees?
Wie is ek: Gesonde grense sonder skuldgevoelens; Hormonale veranderinge (opens the original)
Read excerpt
14 Augustus 2026: Hoe stel jy grense sonder om mense te verloor? Hoe beïnvloed hormonale veranderinge jou emosionele stabiliteit?
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.