Skip to content
HeyJared

Wêreldwys met Jaco Kleynhans

Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak."Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.

Podcast · By Maroela Media · Afrikaans · ZA · Official site

Indexed episodes, last 90 days
8
Latest publication
Sep 11, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 24, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 11, 2026

    Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102 In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne stryde, tendense en meesterverhale. Hulle kyk onder meer na die regs populistiese deurbraak wat die AfD onlangs in Duitsland behaal het. Hoewel dié oorwinning duidelik op pad was, het talle linksgesindes en elites hulself hierdie blindgehou. Sodoende is hulle totaal oorbluf toe die oorwinning uiteindelik gebeur met ontstelteni

  2. Episode · Sep 4, 2026

    Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan beteken. Intussen wys China toenemend sy teenwig teen Westerse invloed deur strategiese bondgenootskappe in die Ooste te versterk.

  3. Episode · Aug 27, 2026

    Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In die 100ste episode van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na ’n wêreld waarin ou alliansies en politieke eenheid toenemend onder druk kom. Ses maande ná die begin van die Iran-oorlog is daar rede vir versigtige optimisme, terwyl die oorlog in Oekraïne, spanning in Europa, die handelstryd tussen die VSA en Kanada en die voortslepende konflik tussen Israel en die Palestyne steeds groot onsekerheid skep.

  4. Episode · Aug 21, 2026

    Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die loep is die oorlog in Oekraïne en belangrike politieke verwikkelinge in Duitsland en elders in Europa.

  5. Episode · Aug 15, 2026

    Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die komende Amerikaanse middeltermynverkiesing, interne verdeeldheid onder die Demokrate, hibriede oorlogvoering in Europa en belangrike Europese verkiesings word onder die loep geneem.

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Wêreldwys met Jaco Kleynhans