Vier Die Lewe
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
- Indexed episodes, last 90 days
- 12
- Latest publication
- Sep 20, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 5, 2026
Latest episodes
Reinhardt Smit (opens the original)
Read excerpt
Reinhardt kom gesels oor sy passie vir musiek, mooi grootword jare met musiek instrumente in die huis. Dan vertel hy hoe die HERE sy nefie se dood gebruik het, om sy roeping te kom bevestig. Hierdie is `n openlike getuienis oor dinge op die altaar sit, en die lewe in Jesus te ontdek. Vier Die Lewe
Zaretha van Wyk (opens the original)
Read excerpt
Joyful, stralende Zaretha kom gesels oor Nuwe Lof, en ook haar lied - Ek sing. Dan gesels ons ook oor die wyshede wat sy by haar kinders leer. Kom luister saam en wees geinspireer. Vier Die Lewe
Erich Schoeman - (Heruitsending) Grense (opens the original)
Read excerpt
In hierdie episode praat Erich met ons oor`n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is verskil tussen vergifnis en vertroue. Vier Die Lewe
Erich Schoeman - Tema: Swaarkry (opens the original)
Read excerpt
Ons almal het al op een of ander manier swaargekry, of gaan dalk nou deur swaarkry. Erich gesels met ons oor geloof, oor die effek van swaarkry wat positief of negatief in jou lewe kan wees, en die feit dat ons `n lewende HOOP in Jesus Christus het. Vier Die Lewe
Santjie du Preez (Heruitsending) (opens the original)
Read excerpt
`n Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit soos net HY kan. Vier Die Lewe
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.