Stellenbosch Gemeente Preke
Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe.Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.
- Indexed episodes, last 90 days
- 12
- Latest publication
- Sep 20, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 5, 2026
Latest episodes
20 September 2026 || Vertaal || Pieter Roeloffse (opens the original)
Read excerpt
Hoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U wil geskied”?Hoe sou dit lyk wanneer hierdie gebed beantwoord word? Kom gee saam met ons ’n volgende tree om die koninkryk van God na die res van ons lewe te vertaal.
13 September 2026 || 'n Ander Taal || Heinrich Dry (opens the original)
6 September 2026 || Taal Van My Hart || Pieter Roeloffse (opens the original)
Read excerpt
Wat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na die lewe en hul hartstaal te kyk; te erken dat die lewensdrama en hulle leef daarin, uit pas is met die lewegewende oertaal en dat dit is hoekom die wêreld so lyk. Hy nooi hulle uit om die horison dop te hou, hulle ore te spits, want iemand is op pad om ons die taal van God se hart te wys en te leer…
30 Augustus 2026 || Hier Omgevou Deur Genade || André Serfontein (opens the original)
Read excerpt
Genade is soms verbasend alledaags. “I do not understand the mystery of grace - only that it meets us where we are but does not leave us where it found us.” - Anne Lamott
23 Augustus 2026 || Heiligheid Om Die Tafel || Deon Botha (opens the original)
Read excerpt
Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by wat ons vir God doen nie, maar by dit wat God vir ons voorberei het. Ons is gaste by ‘n feesmaal. Ons moet net opdaag en dit ontvang. Jesus is die gasheer wat aan ’n tafel sit, brood neem, dank, dit breek en vir sy dissipels uitdeel. God nooi en voorsien, ons moet net ontvang. By die Laaste Avondmaal sê Jesus vir sy dissipels dat hulle moet EE
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.