Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.Nuwe episode elke Sondag.https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
- Indexed episodes, last 90 days
- 15
- Latest publication
- Sep 22, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 5, 2026
Latest episodes
Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons? (opens the original)
Read excerpt
VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL! LINKS VERDER ONDER TOE Norkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.com CrimeSTOP - 0860010111 MySAPS APP - Android - https://play.google.com/store/apps/details?id=co.za.vodacom.boxfusion.saps Apple - https://apps.apple.com/za/app/my-saps/id1478487910JY KAN ANONIEM BLY! 'n Spesiale dankie aan Terry de Klerk van die Norkem Park CPF vir sy tyd en aan die Norkem Park CPF self dat hulle die nut gevoel het om iets aan die probleem te begin doen in plaas van om
Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17 (opens the original)
Read excerpt
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Kaapstad, 1992. Langs Voortrekkerweg wag vroue vir motors om stadiger te ry. Party klim in. Party kom nooit weer terug nie. Later word hul liggame op verskillende plekke oor die Kaap gevind. En vir lank sien niemand die volle patroon nie. Die Parow Reeks-Moorde blyesef hulle soek moontlik dieselfde man, is daar reeds ’n spoor van slagoffers. ’n Verdagte word later gearresteer. Ma
The Basilisk | Voltaire (opens the original)
Read excerpt
’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef. ’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het. ’n Ryk heer wat glo net een vreemde ding kan hom genees: ’n basilisk wat in rooswater gekook is. Maar Zadig besef gou dat daar ’n groter probleem as siekte is, bygeloof, oordaad en mense wat verkies om ’n wondermiddel te glo eerder as die waarheid. En natuurlik maak iemand wat die waarheid praat nie altyd vriende nie... Die Basilisk is ’n skerp, humoristiese verhaal oor lie
Die Van Breda Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 16 (opens the original)
Read excerpt
Op 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek. Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi van Breda. Drie lede van dieselfde gesin is met ’n byl vermoor. Marli, net sestien jaar oud, oorleef met ernstige beserings. En dan kom die verhaal: ’n Gemaskerde indringer. Donker klere. ’n Aanval in die middel van die nag. Maar iets klop nie. Geen oortuigende teken van ’n inbraak nie. Geen duidelike spoor van ’n vreemdeling nie. En byna d
Van Breda M*rders Full Emergency Call (opens the original)
Read excerpt
Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die gevolgtrekkings wat die hof gemaak het op die einde van die dag. Laat ons weet wat jy dink oor die oproep in die comments!Luister gerus op ons YouTube kanaal of Spotify na die volle video of audio. (LINKS NA AL ONS PLATVORMS IS VERDER ONDER TOE BESKIKBAAR) Welkom terug by, Slaapstories vir Groo
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.