Radio Tygerberg 104FM
Ons is radio.Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM…
- Indexed episodes, last 90 days
- 140
- Latest publication
- Sep 23, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 22, 2026
Latest episodes
Boekrak met Ingrid Venter (opens the original)
Read excerpt
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
IN DIE KLASKAMER | Week 10 - Antoinette (opens the original)
Read excerpt
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
NUWE MÔRE | SUKKEL JY? (opens the original)
Read excerpt
Sukkel jy? Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM
DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - JOSEF VAN ARAMATHEA - PROTRET VAN N WARE DISSIPEL (opens the original)
Read excerpt
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
NUWE MÔRE | VROEGOGGENDBOODSKAP - Wil jy? (opens the original)
Read excerpt
Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.