Podlitiek
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.Met trots aan u gebring deur Podmedia.
- Indexed episodes, last 90 days
- 4
- Latest publication
- Sep 10, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 8, 2026
Latest episodes
Ep. 294 - Rekord brandstofpryse en News24 se belaglike eise (opens the original)
Read excerpt
Ernst en Louis gesels oor die hemelhoë brandstofpryse (soos almal maar doen) en oor News24 (wat niemand eintlik doen nie, want wie gee nou eintlik om oor News24?). https://www.artikels.afriforum.co.za/brandstofheffingverligting-nou/
Berugte en Beroemde Afrikaleiers: Robert Mugabe van Zimbabwe (opens the original)
Read excerpt
Podlitiek bespreek die lewe van Robert Mugabe. Die vernietiger van Rhodesië/Zimbabwe, maar die ANC se rolmodel. Watter lesse kan Afrikaners vandag leer uit sy lewe en bewind? [ Berugte en Beroemde Afrikaleiers Reeks: Episode 2 ] Inleiding Agtergrond/grootwordjare van Mugabe Inhegtenisname en retoriek Lancaster ooreenkoms en veranderinge in retoriek Presidensiële termyn Verwydering as president Bespreking: eerste indrukke Grondhervorming: Afrikaners vs Wit Rhodesiërs Uganda vs Rhodesië Podlitiek
Berugte Afrikaleiers – Episode 1 – Idi Amin (opens the original)
Read excerpt
Podlitiek bespreek die lewe en heerskappy van Idi Amin Dada Oumee, 'n Ugandese militêre offisier en diktator wat as die derde president van Uganda gedien het van 1971 tot 1979. 00:00–02:55 Inleiding tot die reeks 02:56–16:18 Oorsig van Idi Amin se lewe 16:19–17:05 Uganda na Idi Amin 17:06–18:30 Ernst se algemene opmerkings: vaderloosheid en die Mamdani-konneksie 18:31–19:59 Die Netanyahu-konneksie 20:00–20:38 Godsdienstige landskap van Uganda 20:39–22:05 Sterkman-leier as die stamhoof van 'n lan
Ep. 293 - Witmense besit nie al die grond en ons nommerplate is nie gesond (opens the original)
Read excerpt
Ernst en Louis ontnonsens die 72%-leuen. Waar kom die papegaaifrase dat witmense 72% van al die grond in Suid-Afrika besit, vandaan? En waarom is dit in elk geval ‘n dom idee om grondbesit so simplisties voor te stel? Intussen is dit met nommerplate in Suid-Afrika – soos met verskeie ander dinge – makliker om die onwettige weergawe as die wettige weergawe in die hande te kry. Louis en Ernst gesels oor waarom dit die stand van sake is en wat om daaraan te doen.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.