Pieter Möller - Landbou Insetsels
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
- Indexed episodes, last 90 days
- 18
- Latest publication
- Sep 1, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 3, 2026
Latest episodes
Die bek-en-klouseer epidemie het 'n impak, veral op die uitvoer van landbouprodukte (opens the original)
Read excerpt
Pieter Moller berig oor 'n kenner se mening van die impak van die bek-en-klouseer epidemie, veral op die uitvoer van landbouprodukte.
Die impak van vloedskade en droogte in verskeie gebiede het 'n groot impak (opens the original)
Read excerpt
Pieter Moller berig oor die impak van die vloedskade vroeer vanjaar, asook die droogte in verskeie gebiede.
Daar word navorsing deur die Noordwes Universiteit gedoen oor die bewaring van olifante (opens the original)
Read excerpt
Pieter Moller berig oor navorsing wat deur die Noordwes Universiteit gedoen word oor die bewaring van olifante.
Pieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap tydens hul onlangse kongres (opens the original)
Read excerpt
Pieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap, tydens hul onlangse jaarlikse kongres.
Pieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Gri Wes-Kaap gesels tydens hul jaarkongres (opens the original)
Read excerpt
Pieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri Wes-Kaap gesels tydens hul onlangse jaarkongres.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.