Skip to content
HeyJared

Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.

Podcast · By Radio Pulpit · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
12
Latest publication
Sep 23, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 8, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 23, 2026

    SA en VSA: hoe het ons hier gekom? (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Jannie Pelser en gaste, Prof. Antoni van Nieuwkerk, Prof. Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen gesels oor die verhouding tussen Suid-Afrika en die Verenigde State wat die afgelope tyd weer merkbaar versleg het. Die jongste ontwikkeling is Washington se besluit om reis- en visumbeperkings teen sekere Suid-Afrikaanse persone in te stel, te midde van toenemende diplomatieke spanning tussen die twee lande. Maar hoe het ons hier gekom? Wat lê agter die huidige ongemak tussen Pretoria en Washing

  2. Episode · Sep 16, 2026

    49 Dae voor die plaaslike regeringsverkiesing - wat is op die spel? (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Ons is vandag 49 dae weg van die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November 2026. Dit is die verkiesing wat sal bepaal wie in ons munisipale rade gaan sit en hoe plaaslike regering daarna saamgestel en bestuur word. Vir die meeste Suid-Afrikaners is dit die regeringsfeer wat die naaste aan hulle daaglikse lewe staan – sake soos water, elektrisiteit, paaie, vullisverwydering, infrastruktuur en plaaslike ekonomiese ontwikkeling. Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Duvenage, Ismail Joosub en Prof

  3. Episode · Sep 9, 2026

    Predikante SAAMkoms by Goudini – saam, stil, versterk en gestuur (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Nagenoeg 700 predikante en diensleraars van die NG Kerk het onlangs by ATKV Goudini bymekaargekom vir ’n besondere tyd van samesyn, lof en aanbidding, gesprek, ontspanning en onderlinge koinonia. Dit was doelbewus nie ’n sinodesitting, konferensie of gewone kerkvergadering nie. Die bedoeling was eerder om ruimte te skep waar predikante kon asemhaal, saam bid, kuier, groei en vier – en opnuut kon onthou dat hulle nie alleen in hulle roeping en bediening staan nie. Hier om ’n bietjie meer daarvan

  4. Episode · Sep 2, 2026

    Suid-Afrika en die wêreld - 'n besige September (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Die wêreld is ’n besige plek. Wat internasionaal en plaaslik gebeur, raak uiteindelik ook Jan en Alleman - die tema waaroor Jannie Pelser en gaste, Prof. André Duvenhage en Prof. Hein Willemse vandag gesels Perspektief

  5. Episode · Aug 26, 2026

    Skole sport onder druk (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Sport speel ’n groot rol in die lewe van baie Suid-Afrikaanse skole. Vir sommige leerders is dit ’n belangrike deel van hulle skoolervaring; vir ander is dit ’n ruimte waar talente ontdek en ontwikkel word. Dit bring ook skole, ouers, afrigters en gemeenskappe bymekaar. Maar die wêreld van skolesport het die afgelope tyd om verskeie redes onder die vergrootglas gekom. Jannie Pelser en gaste, Maretha Claasen, Dr. Jano de Beer en Dr Jaco Deacon bespreek hoe behoort ons oor skolesport te dink, wat

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Not enough subject data for this period yet.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Perspektief