Net nog enetjie
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom."Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
- Indexed episodes, last 90 days
- 9
- Latest publication
- Sep 10, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 8, 2026
Latest episodes
Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92 (opens the original)
Read excerpt
Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92 In dié episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Tania Heyns en Nico Strydom oor Amazon se vereistes rondom swart eienaarskap en die maatskappy se verduideliking dat sy beleid eintlik inklusief is – ons verstaan die woorde net verkeerd. Hulle vra ook waarom dit belangrik is om teen onredelike vereistes en norme terug te druk, eerder as om bloot te aanvaar dat “dit nou maar die wet is”.
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 (opens the original)
Read excerpt
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle net mooipraatjies terwyl die gebou agter hulle aan die brand is? 00:00 Welkom terug 02:12 Alles ANC 05:28 Hoekom die rusbank wen 08:28 ANC mis die bus 12:58 Mega-metro, mega-gemors
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 (opens the original)
Read excerpt
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met al hulle varkies wat egter nog nie mooi op hok is nie, het hulle vanjaar besluit om ʼn mej. Munisipaliteit te hou en die finaliste, eerder as kandidate, vir al die metro’s aangewys. In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Nico Strydom en Tania Heyns oor hier
Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89 (opens the original)
Read excerpt
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werklikheid: wat tans in die meeste munisipaliteite gebeur, werk eenvoudig nie. As die huidige antwoord nie werk nie, is die vraag wat die beste antwoord dan op ons probleme gáán wees?
Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88 (opens the original)
Read excerpt
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.