Naweek Aktueel
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
- Indexed episodes, last 90 days
- 10
- Latest publication
- Sep 5, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 4, 2026
Latest episodes
Dissipline op skool - is daar 'n krisis? (opens the original)
Read excerpt
Dissipline in ons skole is ’n onderwerp waaroor daar sterk menings bestaan. Vir sommige mense het die pendulum te ver weggeswaai – onderwysers sukkel om gesag te handhaaf, klastyd gaan verlore en leerders wat graag wil leer, word deur ontwrigting benadeel. Vir ander is die antwoord nie om bloot strenger te straf nie, maar om weer te vra wat ons eintlik met dissipline wil bereik. Jannie Pelser en gaste, Dems Nel, Dr. Juane van der Merwe en Daan Potgieter gesels oor hierdie onderwerp www.radiokans
Is die Bybel nog relevant in ons tyd? (opens the original)
Read excerpt
Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Verster, Prof Hennie Stander en Dr Andre van Niekerk, gesels vandag oor die tema: Is die Bybel nog relevant in ons tyd? www.radiokansel.co.za
Kerkspieel 2026 - `n blik op die NGK (opens the original)
Read excerpt
Die jongste Kerkspieël-navorsing oor die welstand van gemeentes in die NG Kerk skets ’n interessante prentjie. Daar is tekens van druk: gemeentes vergrys, baie word kleiner en ’n beduidende aantal beskik nie meer oor ’n voltydse predikant nie. Daar is ook ’n neiging om na binne te fokus. Maar dit is nie die hele verhaal nie. Meer gemeentes beskryf hulleself as groeiend, finansies het verbeter en erediensbywoning lyk gesonder. Die vraag is dus: Wat maak ’n gemeente werklik gesond? Is dit getalle,
Skoolsport in die branding (opens the original)
Read excerpt
Jannie Pelser en gaste, Maretha Claasen en Stephan du Preez bespreek vandag die tema: Skoolsport in die branding. Skoolsport is veel meer as net die wen of verloor van ’n wedstryd. Vir duisende jongmense is dit ’n plek waar hulle leer om saam te werk, dissipline te beoefen, teleurstelling te hanteer, verantwoordelikheid te aanvaar en respek vir ander te ontwikkel. www.radiokansel.co.za
Ook in swaarkry is God daar (opens the original)
Read excerpt
Jannie Pelser gesels met Dr. Frikkie Coetzee oor die tema: Ook in swaarkry is God daar www.radiokansel.co.za
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.