'n Ma & 'n Mikrofoon
'n Ma & 'n Mikrofoon is 'n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel. Aanbieder Daniëlla van Heerden (self 'n ma van twee) voer openhartige gesprekke met kenners en spesiale gaste.
- Indexed episodes, last 90 days
- 5
- Latest publication
- Sep 9, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 8, 2026
Latest episodes
Aussie-mamma in SA: Ek wil my kinders hier grootmaak/ Aussie Mum in SA: I Want to Raise My Kids Here (opens the original)
Read excerpt
Ons hoor gereeld van jong Suid-Afrikaanse gesinne wat emigreer... maar Louisa Mac Queen is ’n gebore Australiër wat kies om in Suid-Afrika te woon en haar kinders hier groot te maak. Sy gesels met Daniëlla oor waarom sy Suid-Afrika nou “huis” noem, wat sy van haar geboorteland mis en waarom sy dink Suid-Afrikaanse kinders so veerkragtig is. We often hear about young South African fimilies emigrating... but Louisa Mac Queen is an Australian by birth who has chosen to live in South Africa and rais
Mellisa Senekal: Op pad na 50... toe word ek swanger!/ Mellisa Senekal: On the road to 50... and then I fell pregnant! (opens the original)
Read excerpt
Hoe voel dit om op 45 swanger te wees en op byna 46 vir die eerste keer ’n mamma te word? In hierdie episode gesels Mellisa Senekal met Daniëlla oor haar en haar man se sonderlinge pad na ouerskap – ’n pad van vrugbaarheidsuitdagings, miskrame, hoop en uiteindelik die geboorte van hul dogtertjie, Karla-Marié What does it feel like to be pregnant at 45 and become a first-time mom at almost 46? In this episode, Mellisa Senekal joins Daniëlla to share her and her husband’s extraordinary journey to
Veronica Ramokgoname: Aangeneem, Afrikaans, en nou ook 'n mamma/ Veronica Ramokgoname: Adopted, Afrikaans, and now a mom (opens the original)
Read excerpt
Op sosiale media stel sy haarself bekend as: "Short, Dark, and Afrikaans." Maar Veronica Ramokgoname se storie behels nog veel meer as dit. In hierdie episode gesels Veronica met Daniëlla oor hoe sy as baba deur die Van der Westhuizen-gesin aangeneem is, hoe sy grootgeword het in 'n Afrikaanse huis, en hoe sy mettertyd haar eie identiteit begin vorm, aanvaar en omarm het. Sy vertel ook hoe sy onverwags die liefde op 'n Afrikaanse afspraaktoepassing gevind het, en hoe die geboorte van haar seuntj
Waarom elke ma 'n TFSA móét hê/ Why Every Mom Needs a TFSA (opens the original)
Read excerpt
Dink jy jy moet 'n finansiële kenner wees om te begin belê? Dink weer. Daniëlla gesels met Carla Venter (Money with Carla) en Carly Esterhuizen van EasyEquities oor hoe enige ma – selfs 'n tuisblyma sonder 'n "inkomste" van haar eie – haar finansiële kennis kan uitbrei, met selfvertroue kan begin belê en 'n beter toekoms vir haar gesin kan bou. Hulle praat ook oor hoekom 'n belastingvrye spaarrekening (TFSA) een van die slimste langtermynbeleggings vir jou én jou kind kan wees. * Hierdie episode
Ontmoet die ma van 'n gesin met dwergisme/ Meet the mom of a family of little people (opens the original)
Read excerpt
Die Lowes van Middelburg trek dikwels aandag wanneer hulle as gesin op uitstappies gaan. Hoewel ma Rika van gemiddelde lengte is, is haar man, Stephen, en hul drie kinders almal kort. Dit was nie altyd maklik vir Abigail (15), Khloe (14) en Izak (12) om met dwergisme groot te word nie, maar hul ouers het hulle geleer om hulle nie aan opmerkings of boelies te steur nie. Daniëlla gesels met Rika oor hoe sy en Stephen veerkragtige kinders grootmaak, watter uitdagings hulle as gesin ervaar, en wat h
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.