Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
- Indexed episodes, last 90 days
- 60
- Latest publication
- Sep 24, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 3, 2026
Latest episodes
Monitor: Trump oorweeg verbod op Amerikaanse dieseluitvoere (opens the original)
Read excerpt
24 September 2026: Die Reserwebank sê sy besluit om die repokoers met 25 basispunte te verhoog, is 'n voorsorgmaatreël teen prysskokke. Die polisie in KwaZulu-Natal sal met inwoners van die Ziko-gebied praat om die skuldiges in die moord op elf mense by 'n partytjie op te spoor. Ons bekyk ons erfenis as Suid-Afrikaners van verskillende kante.
Monitor: Styging in rentekoerse in die vooruitsig (opens the original)
Read excerpt
23 September 2026: 'n Verhoging in die repokoers blyk onafwendbaar te wees. Bela-Bela se inwoners stig 'n politieke party vir die plaaslike verkiesing. 'n Kaapse prokureur vra vir 'n nasionale kode vir skolerugbywerwing.
Monitor: 'n Algehele verbod op drink en bestuur dalk binnekort werklikheid (opens the original)
Read excerpt
22 September 2026: Die departement van vervoer is vasberade om 'n algehele verbod op dronkbestuur in te stel. Meer gegoede skole in Gauteng sukkel om kop bo water te hou nadat leerlingsubsidies aansienlik besnoei is. Die Oos-Kaapse hooggeregshof las dat Intercape wel passasiers by die Ncgobo Polisiestasie mag op- en aflaai.
Monitor: Drie ondervra oor Oos-Rand-moorde (opens the original)
Read excerpt
21 September 2026: Drie mense word ondervra in verband met die moord op nege vroue aan die Oos-Rand. Die uitbreking van a-pokke plaas die kollig weer op die belangrikheid van inentings. President Donald Trump straf mediahuise, wat volgens hom, fopnuus versprei.
Monitor: Verskerpte optrede ná negende liggaam aan Oos-Rand gevind is (opens the original)
Read excerpt
18 September 2026: Verskerpte optrede van die polisie nadat 'n negende liggaam van 'n vrou aan die Oos-Rand gevind is. Reaksie op die VSA se jongste visumbeperkings en dreigemente van verdere sanksies deur die Amerikaanse ambassadeur. 'n Vlak 6-waarskuwing vir swaar, ontwrigtende reën langs die KwaZulu-Natalse kus en aangrensende binneland.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.