Mirrag met Annelie
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het!
- Indexed episodes, last 90 days
- 13
- Latest publication
- Sep 10, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 14, 2026
Latest episodes
Oppinuus - Rianette Leibowitz oor AI op sosiale media (opens the original)
Read excerpt
Ons gesels oor hoe AI jou kind se inligting van jou profiele af gebruik en opgaar... Dus kan mense jou kind se adres, skool ens. kry. Rianette Leibowitz van Cyber Wellness verduidelik hoe jy kan veilig wees
Karla Pretorius Protea Netbal Speler (opens the original)
Read excerpt
Annelie gesels met uittredende Protea Netbal speler Karla Pretorius oor haar loopbaan en die pad voorentoe
Deon Meyer (opens the original)
Read excerpt
Dit is wêreld koop 'n boek dag en die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer gesels met Annelie oor een van haar gunsteling onderwerpe - BOEKE en lees.
Motivering 7 September 2026 - Tel jou seëninge (opens the original)
Read excerpt
Het jy al ooit so gefokus op dit waarvoor jy bid… dat jy vergeet het om dankbaar te wees vir dit wat jy reeds ontvang het? Psalm 103:2 sê: “Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie.”
Motivering 31 Augustus - Ons kan kies hoe om te reageer (opens the original)
Read excerpt
Ons almal staan soms voor dinge wat ons nooit sou kies nie — 'n verlies, 'n teleurstelling, 'n pad wat skielik krom loop. Ons kan nie altyd die storm keer nie, maar ons kan wel kies hoe ons daardeur loop.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.