Skip to content
HeyJared

Met Hart en Siel

Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.

Podcast · By Radio Pulpit · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
13
Latest publication
Sep 29, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 7, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 29, 2026

    Bybelgenootskap van Suid-Afrika, identiteitsankers en Karoo Wildsvleis (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met die nuwe uitvoerende hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, ds Gerhard Pieterse. Spesialis- lewensafrigter Amanda de Lange kuier in die ateljee en vra Waarin is jou identiteit geanker? Daarna vertel Lynne Minnaar meer oor ‘n splinternuwe kookboek, Karoo Wildsvleis, wat onlangs op die rakke verskyn het. Met Hart en Siel

  2. Episode · Sep 22, 2026

    Muur van hoop, Ya Bana VIllage & KI (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Marlene Eksteen van Potchefstroom gesels oor ‘n spesiale mosaïekprojek waarby sy en ‘n groep dames betrokke was om dié universiteitsdorp te verfraai. Naomi Brink vertel meer oor die Ya Bana Village Gastehuis en Retraitesentrum en die werk wat hulle onder kinders doen. Dr Eugene Botha gesels met ons oor kunsmatige intelligensie en hoe dit ook ouer mense se lewens op verskeie terreine kan verryk. Met Hart en Siel

  3. Episode · Sep 15, 2026

    Mansgesondheid (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Voedingskundige Madalein Helm gesels oor mansgesondheid en spesifiek oor voeding vir mans in elke lewensfase. Met Hart en Siel

  4. Episode · Sep 8, 2026

    Joodse Nuwejaar & Hoop na trauma (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Marielle de Vos vertel meer oor die Joodse Nuwejaar wat op Saterdag 12 September begin. En Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor hoekom daar altyd hoop ná trauma is. Met Hart en Siel

  5. Episode · Sep 1, 2026

    Salwingsolies (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en hoe God Homself deur salwing openbaar. Met Hart en Siel

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Not enough subject data for this period yet.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Met Hart en Siel