Skip to content
HeyJared

Media24

Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more.Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print…

Podcast · By Media24 · English · Official site

Indexed episodes, last 90 days
14
Latest publication
Sep 21, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 6, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 21, 2026

    Landboumark Voorslag: Episode 12 - Work Accident Support (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In episode 12 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe Stephan Pietersen van Work Accident Support boere help om hul administrasie van die Vergoedingsfonds ingevolge die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Coida) reg te doen. Die klem is veral op plase met pakhuise, waar die korrekte klassifikasie mettertyd groot besparings kan meebring. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffe

  2. Episode · Sep 14, 2026

    Landboumark Voorslag: Episode 11 - Barnard Mohair (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In episode 11 van Landboumark Voorslag hoor ons van Louise Cameron, die tweedegeslag-eienaar van Barnard Mohair, ’n familie-onderneming wat al byna ses dekades luukse sybokhaarprodukte in die Oos-Kaapse dorp Alicedale vervaardig. Sy vertel hoe die passie vir tekstiel van haar pa, Jan-Paul Barnard, ’n onwaarskynlike pionier in die sybokhaarbedryf, gelei het tot ’n handelsmerk wat vandag plaaslik én internasionaal verhandel word. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 ge

  3. Episode · Sep 7, 2026

    Landboumark Voorslag: Episode 10 - AgriTrekker (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In die tiende episode van Landboumark Voorslag hoor ons van Rheeder Brand, ʼn 21-jarige derdejaarstudent in datawetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en een van die drie jong entrepreneurs wat AgriTrekker geskep het. Wat as ʼn eenvoudige Excel-programmetjie op ʼn plaas begin het, het ontwikkel tot ʼn digitale diesel- en plaasbestuurstelsel wat Suid-Afrikaanse boere help om brandstofgebruik te bestuur, boekhouding te vereenvoudig en selfs moontlike diefstal te identifiseer. Nuwe episodes va

  4. Episode · Aug 31, 2026

    Landboumark Voorslag: Episode 9 - Save the Sheep (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Episode 9 van Landboumark Voorslag vertel die verhaal van Save the Sheep. Wat in 2017 met ’n enkele gehekelde skapie deur Sybil Visagie begin het, het gegroei tot ’n beweging wat vroue regoor die Karoo bemagtig om inkomste te verdien, selfstandig te word en hul gemeenskappe te versterk – sonder om bloot aalmoese uit te deel. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self j

  5. Episode · Aug 28, 2026

    Bullies to burnouts: This SA car-spinning doccie is worth an Oscar nod (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    From Dusk We Spin is a local documentary film about Logan Maart, a young girl from Mitchells Plain, and her mentor, Mark Linden, who uses car-spinning to escape the struggles of everyday life. A survivor of bullying and depression, Maart found the culture of spinning as a ray of light. The film now qualifies for an Oscar nomination after winning Best Documentary Film in South Africa at the recent Durban International Film Festival. In this episode of Driving with J9, we speak to the film's produ

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Media24