Skip to content
HeyJared

Magalies Potgooi

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons…

Podcast · By Magalies Afrikaanse Podcast · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
9
Latest publication
Sep 1, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 7, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 1, 2026

    [210] Het wetenskap 'n antwoord op moraliteit? (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Ons tekkel die Ought-is puzzle en praat oor Sam Harris se idees oor moraliteit.

  2. Episode · Aug 25, 2026

    [209] Boekklub: Metazoa (seediere stories en hulle bewussyn) (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In die gees van My Octopus Teacher kyk ons na hoeons bewussyn ontwikkel het. Ons begin by eensellige organismes en kyk na seekatte, visse en sponse vir leidrade - met die hulp van 'n Australiese duiker en filosoof. Nog Mind episodes: "Mind" - playlist by Magalies Potgooi Hoofstukke: 00:00; Seekatte en Peter Godfrey-Smith 11:38; Ensellig 17:36; Subjektiewiteit en agenskap, hoë agentskap 21:51; Cambrian explosion, Self 30:43; Meersellig, Sponse 38:40; Senuweestelsels, Bilateraal, Gewerwelde diere

  3. Episode · Aug 18, 2026

    [208] Klets - Die drama van Skaak (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    - Geld, Verneukery, eksentrieke karakters en interessanthede oor die eueue oue-spel self. Hoofstukke: 00:00; 3D skaak, geskiedenis 07:36; Rekenaar & Internet invloed, Fases vd spel 18:02; Gary Kasparov, Bobby Fisher, Vrouens 30:09; Skaak heros op Youtube, brein energie 36:32; Taktieke 46:24; Cheating 50:34; Speel met kinders, Skoolherhinneringe

  4. Episode · Aug 11, 2026

    [207] Hoe om 'n (movie) taal te maak (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    00:00; Vark Latyns, Hangul, minder letters en kappies 11:30; Amerikaanse spelling, verbuigings en irregular verbs 15:42; Esperanto & Conlang 30:43; Lord of the Rings, High Valyrian, Klingon, District 9 43:48; Toki Pona 48:38; Hoekom tale maak? Eddie Vedder, Filosofietaal

  5. Episode · Aug 4, 2026

    [206] KletBotBoks: Is die Aarde lewendig? (Gaia hipotese) (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Is die aarde soos 'n organisme wat homself doelgerig onderhou of is dit hippie nonsens? Ons laat die kletsbots dit uitbaklei. Nog BotBoks episodes: Magalies - KletsBotBoks Hoofstukke: 00:00; Gaia ying-yang & debat opstel 11:05; Die debat begin 28:22; Nuwe KI gedrag! 39:14; Wat sê Gemini?

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Magalies Potgooi