Skip to content
HeyJared

Leefwêreld van die Gestremde

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

Podcast · By RSG · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
11
Latest publication
Sep 13, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 5, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 13, 2026

    Leefwêreld van die gestremde: Impak van sigverlies; Doofheid-bewusmakingsmaand (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    13 September 2026: ‘n Oogkundige vertel van die groot impak wat sigverlies op die mens se algemene funksionering het. September is Doofheid-bewusmakingsmaand.

  2. Episode · Sep 6, 2026

    Leefwêreld van die gestremde: Gehoorbewusmakingsmaand; Wanda Bam (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    6 September 2026: September word gewy aan bewusmaking en interaksie met mense wat leef met gehooruitdagings. Wanda Bam, ’n skrywer en lewensafrigter, vertel van persoonlike trauma, hoe sy dit verwerk het, en deel idees oor geestesgesondheid en selfdissipline.

  3. Episode · Aug 30, 2026

    Leefwêreld van die gestremde: Innovation for the Blind vier 145 jaar (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    30 Augustus 2026: Innovation for the Blind vier vanjaar sy 145ste bestaansjaar! Stephne Botha vertel hoe dié organisasie steeds relevant bly. ’n Luisteraar vra: Hoe kan ek seker maak dat ek nie aan die beginstadium van demensie is nie?

  4. Episode · Aug 23, 2026

    Leefwêreld van die gestremde: Christelle Taute se pad met MS (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    23 Augustus 2026: Ons besoek die leefwêreld van Christelle Taute, wat al vir 29 jaar saamleef met meervoudige sklerose. ‘n Onderwyseres van TransOranje Skool vir Dowes vertel van die eerste skool wat jare gelede in die noorde vir kinders met doofheid begin is.

  5. Episode · Aug 16, 2026

    Leefwêreld van die gestremde: Fasiliteit om gestremdes met vakmanmvaardighede te help (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    16 Augustus 2026: ‘n Ruimtefasiliteit (immersive room) is ‘n waardevolle apparaat om mense met gestremdhede met vakmanvaardighede te help. Het jy geweet kinders van so jonk as 2 jaar oud is al met Alzheimers gediagnoseer? Dis ‘n rare verskysel, maar geestesongesteldhede is ‘n hoogs komplekse toestand wat verreikende gevolge kan inhou. Navorsers is dit eens dat genetika ‘n belangrike aspek in die toestand is.

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Leefwêreld van die Gestremde