Kosmos 94.1 Gesprekke
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
- Indexed episodes, last 90 days
- 52
- Latest publication
- Sep 9, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 6, 2026
Latest episodes
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die lewer en A.Vogel Boldocynara (opens the original)
Read excerpt
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die belangrike rol wat die lewer in ons algemene gesondheid speel. Dr Vogel het die lewer die reguleerder van menslike gesondheid genoem. In dié gesprek kyk Jean-Louis en Estie na hierdie kosbare orgaan, hoe ons dit kan ondersteun en na A.Vogel Boldocynara, ’n kruietonikum wat die funksie van die lewer en galblaas ondersteun. A.Vogel Boldocynara is sonder voorskrif by apteke beskikbaar. Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur ’n e-pos aan in
Maak Spore: Elmero Strauss gesels met Werner van Zyl oor sy reis en Bly in Jou Baan (opens the original)
Read excerpt
Elmero Strauss gesels weer met Werner van Zyl op Maak Spore. Hulle vang op ná hul vorige gesprek en kyk na hoe Werner se Bly in Jou Baan-boodskap oor tyd gegroei het. Werner deel wat die afgelope tyd vir hom uitgestaan het, die lesse wat hy geleer het en waarna ons in die jaar wat voorlê kan uitsien.
Disney op die verhoog: ’n Betowerende dansproduksie by die NTN (opens the original)
Read excerpt
Jean-Louis en Laimi gesels met Anchen Wille van die Anchen Wille Dance Academy oor hul nuwe produksie, Disney on Stage! Ontdek wat jy kan verwag van hierdie kleurvolle vertoning vol dans, musiek en geliefde Disney-karakters. ’n Gesprek oor die magie van Disney, dans en ’n produksie wat die verhoog by die NTN gaan laat leef.
95 Jaar van Die Voortrekkers in Namibië – Ligdraers in die Wêreld (opens the original)
Read excerpt
Elmero Strauss gesels met Elmine McCarthy van Die Voortrekkers Namibië oor ’n besondere mylpaaljaar – 95 jaar van Die Voortrekkers in Namibië. Hulle gesels oor die 2026-jaartema, “Voortrekkers as Ligdraers in die Wêreld”, en die nuwe feesjaarlied, “Rotsvas” deur Adam Tas. ’n Gesprek oor tradisie, waardes, leierskap en die rol van Die Voortrekkers in Namibië.
The ELL’S oor hul nuwe album “Salt, Wind & Fire” (opens the original)
Read excerpt
Laimi gesels met The ELL’S oor hul splinternuwe album, “Salt, Wind & Fire”, wat nou amptelik uit is! Ontdek meer oor die album, die musiek en dalk selfs jou nuwe gunstelingliedjie. Luister saam na die gesprek en vier nuwe Namibiese musiek.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.