Skip to content
HeyJared

Kosmos 94.1

Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1.

Podcast · By Kosmos 94.1 · English · Official site

Indexed episodes, last 90 days
147
Latest publication
Sep 30, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Sep 27, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 30, 2026

    Die dag wat was, 30 September 2026 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Kry die nuus soos dit breek.

  2. Episode · Sep 30, 2026

    Die 18:00 nuus (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  3. Episode · Sep 30, 2026

    Engelse Premierliga lê Man City se gekonkel bloot (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Sokker: Die Engelse Premierliga sê Manchester City het "skynkontrakte" met verskeie van sy kommersiële vennote aangegaan as deel van 'n verbloemde finansieringskema om die klub se inkomste met ongeveer 18-miljard Namibiese dollar te vermeerder. 'n Onafhanklike kommissie het City skuldig bevind aan alle aanklagte wat verband hou met oortredings van die Premierliga se finansiële reëls tussen die 2009-2010- en 2017-2018-seisoene. Gedurende hierdie tydperk het City drie Premierliga-titels gewen. In

  4. Episode · Sep 30, 2026

    BKS nou op 5 plase aangemeld: Zaamwani (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    Bek-en-klouseer is nou op vyf plase in die Karasburg-distrik aangemeld. Landbouminister Inge Zaamwani het tydens haar parlementêre toespraak vanmiddag gesê die uitbreking bly beperk tot 'n spesifieke gebied, terwyl amptenare met die Europese Unie in gesprek tree oor lewende hawe, asook vleis wat reeds onderweg is. Sy het 'n beroep op die publiek gedoen om by vee-bewegingsbeperkings te hou. Sy het meer:

  5. Episode · Sep 30, 2026

    BKS nou op 5 plase aangemeld: Zaamwani (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    Bek-en-klouseer is nou op vyf plase in die Karasburg-distrik aangemeld. Landbouminister Inge Zaamwani het tydens haar parlementêre toespraak vanmiddag gesê die uitbreking bly beperk tot 'n spesifieke gebied, terwyl amptenare met die Europese Unie in gesprek tree oor lewende hawe, asook vleis wat reeds onderweg is. Sy het 'n beroep op die publiek gedoen om by vee-bewegingsbeperkings te hou. Sy het meer:

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Not enough subject data for this period yet.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Kosmos 94.1