KOPSKUIF
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges en ander belanghebbendes, hul perspektiewe en ervarings kan deel.
- Indexed episodes, last 90 days
- 11
- Latest publication
- Sep 12, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 4, 2026
Latest episodes
Franceska Groenewald, voorsitter van die ATKV-tak Overberg, vertel hoe hierdie ATKV-tak 'n verskil in hulle gemeenskap m (opens the original)
Read excerpt
Franceska Groenewald, voorsitter van die ATKV-tak Overberg, gesels op 12 September op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe hierdie ATKV-tak 'n verskil in hulle gemeenskap maak.
Reinette Lombar, medeskrywer van die gewilde “Tippie”-reeks gesels oor hierdie bekende olifafant kinders aan die lees kr (opens the original)
Read excerpt
Reinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif. Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. Tippie is deel van die ATKV se EkKanLees-projek wat ten doel het om leesgeletterdheid te bevorder. Jy wil nie hierdie aflewering misloop nie, want Reinette vertel ook van ’n baie opwindende projek ter viering van Wêreldgeletterdheidsdag.
Reinette Lombar, medeskrywer van die gewilde “Tippie”-reeks gesels oor hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. (opens the original)
Read excerpt
Reinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif. Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. Tippie is deel van die ATKV se EkKanLees-projek wat ten doel het om leesgeletterdheid te bevorder. Jy wil nie hierdie aflewering misloop nie, want Reinette vertel ook van ’n baie opwindende projek ter viering van Wêreldgeletterdheidsdag.
Aviwe Ngabom is ’n Suid-Afrikaanse akteur en seremoniemeester gesels oor sy dryfkrag, geleenthede en loopbaan. (opens the original)
Read excerpt
Op Saterdag 29 Augustus gesels Aviwe Ngabom op Kopskuif. Hierdie Suid-Afrikaanse akteur en seremoniemeester gesels oor sy dryfkrag, geleenthede en loopbaan. Verder deel bekende joernalis en skrywer, Elize Parker, 'n oomblik van refleksie.
Nina Strydom die algehele wenner van die ATKV-Redenaars 2025-kompetisie – ’n prestasie wat haar stem en talent op ’n nas (opens the original)
Read excerpt
Nina Strydom se pad na sukses is verweef met die ATKV. Sy was die algehele wenner van die ATKV-Redenaars 2025-kompetisie – ’n prestasie wat haar stem en talent op ’n nasionale verhoog geplaas het. Daarby was sy ’n finalis van ATKV-DigiToneel, waar sy haar kreatiewe vermoëns verder kon slyp en ’n verskyning in die ATKV se eie TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, kon maak. Kom luister op 22 Augustus hoe Nina op Kopskuif gesels oor haar nuwe lewensfase, haar studies in bedryfsielkunde en die
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Not enough subject data for this period yet.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.