Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
- Indexed episodes, last 90 days
- 12
- Latest publication
- Sep 20, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 5, 2026
Latest episodes
Kommentaar 20 September 2026 (opens the original)
Read excerpt
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese bystandvoordele wat opgedroog het; en die oorlog in die Midde-Ooste. Die paneel is die ontleder prof. Pieter Duvenage, Antionette Slabbert, voorsitter van die Persklub en dr. Oscar van Heerden, senior navorser en ontleder van die Universiteit van Johannesburg se Sentrum vir Afrika Diplomasie e
Kommentaar 13 September 2026 (opens the original)
Read excerpt
13 September 2026: ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die staat wat boere wou melk vir entstof; nog 'n ANC lid skel op die publiek; en spanning in Brics oor die Midde-Ooste.
Kommentaar 6 September 2026 (opens the original)
Read excerpt
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die jongste Ipsos-peiling, wat wys dat die metro’s die belangrike politieke speelvelde sal wees.
Kommentaar 30 Augustus 2026 (opens the original)
Read excerpt
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die IRR se jongste peiling oor veral vroue se kiesgewoontes. En, hoekom die inligting wat uit Tibet kom na die vloede, so skrams is.
Kommentaar 23 Augustus 2026 (opens the original)
Read excerpt
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.