Kerksondermure (KSM)
Ontdek die Jesuslewe saam met Kerksondermure.By Kerksondermure (KSM) glo ons elkeen is uniek geroep om die Jesuslewe te ontdek.
- Indexed episodes, last 90 days
- 23
- Latest publication
- Sep 14, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 6, 2026
Latest episodes
Fanie Venter | Word wie jy is – Galasiërs 2 (opens the original)
Read excerpt
Dit is ‘n pragtige Bybelse gedagte om God te wil tevrede stel, om Hom te behaag. In Gal. 2 ontdek ons dat daar ‘n verkeerde en regte manier is, om dit te probeer doen.
Stephan Joubert | Goeie (en minder goeie) mense benodig godsdiens, begenadigdes benodig Christus (opens the original)
Read excerpt
Prestasiemeting is deel van die lewe. Skole en universiteite doen dit; sportspanne doen dit, TV-kompetisies doen dit, godsdiens doen dit. Nog altyd gaan godsdiens oor prestasies en teenprestasies. Mense moet God se guns probeer wen deur gehoorsaamheid aan sy voorskrifte. Paulus was ook deel van so 'n hoogs-kompeterende godsdiens. Die meetinstrument was die wet van God. Paulus het gemeen hy was goed genoeg wanneer hy deur die wet gemeet is. Baie van ons meen weer ons is nooit goed genoeg wanneer
Gerrit Visser | Word wie jy is – Galasiërs 1 (opens the original)
Read excerpt
Elkeen van ons vra van jongs af vrae oor wie ek is. In elke seisoen van die lewe speel daardie vrae verskillend uit in ons lewens. Galasiërs help ons om iets te ontdek van hoe om te word wie ons is. Paulus kon getuig dat Jesus sy lewe verander het, en ons kan dit vandag ook doen.
Neels Marais | Word wie jy is – Galasiërs 1 (opens the original)
Read excerpt
Wie definieer ons? Watter hoofstuk in ons lewe het die finale sê oor ons lewe? Paulus leer ons dat ons slegste en donkerste hoofstuk ons nie hoef te definieer nie. Die Here het die finale sê oor ons én in Sy grootheid en liefde kan Hy ons lewenstorie vat en dit omvorm in ‘n verhaal wat Sy Naam verheerlik. In Sy lig kan ons onsself sien soos Hy ons sien.
Johan Smith | Vriende maak seer (opens the original)
Read excerpt
Vriendskap is goud werd. Goeie vriende is onontbeerlik in jou en my lewe. Daardie vriend of vriendin wat nader is as ‘n broer of suster leer Salomo ons so mooi in Spreuke. Maar dan: daardie ontnugtering as een van hierdie vriende, vriendinne jou seermaak of te na kom. Daardie onverwagse en onnodige dolksteek is ongelukkig deel van die lewe. Kom ons leer uit hierdie boodskap van die realiteit hiervan. Hoeveel van Jesus se binnekring het hom seergemaak? Hoe het Hy dit hanteer?
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.