Skip to content
HeyJared

Kerkbode Kollig

Gereelde podcasts gevul met insetsels oor kerknuus, geloofstories en gesprekke om jou in te lig, laat nadink en inspireer. Kerkbode is die amptelike nuusblad van die NG Kerk.

Podcast · By Klank Kompas · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
2
Latest publication
Sep 11, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Aug 3, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 11, 2026

    Kollig episode 67 | Hoe help die Enneagram my as dominee? (opens the original)

    Episode notes · Neutral tone

    Read excerpt

    ’n Wye verskeidenheid hulpmiddels is in die domein van selfkennisprogramme beskikbaar. Die Enneagram, ’n persoonlikheidstipe-model met antieke oorsprong, wek die afgelope klompie jare toenemend belangstelling. Ook onder predikante. Ds Maartje van der Westhuizen is een van talle wat opgelei is om die Enneagrammodel aan te bied. Sy en twee deelnemers van haar nuwe jaarlange kursus, Jimmy en Janine Manders van die Hervormde Kerk, vertel meer hieroor asook hoe hulle dit aanwend in hulle bediening as

  2. Episode · Aug 3, 2026

    Kollig episode 66 | Wat is die 2026 PredikanteSAAMkoms (en wat is dit nie)? (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Meer as 100 predikante is betrokke by die 2026 PredikanteSAAMkoms. Dié geleentheid, beplan vir einde Augustus, gaan deur honderde NG predikante van regoor Suid-Afrika bygewoon word. Waarom is so ’n massasaamkoms nodig – en hoe hoop die organiseerders sal dit predikante én hulle gemeentes kan versterk en bedien? Vir hierdie episode van Kollig gesels ons met die sameroeper, ds Maartje van der Westhuizen, asook met dr Nioma Venter van die Algemene Sinodekantoor en die Nuwe-Testamentikus prof Marius

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Not enough subject data for this period yet.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Kerkbode Kollig