Jou Memoires
Ek help ouers, kinders en weermag veterane om verlies in konneksie te verander en herinneringe in 'n blywende nalatenskap – met my begeleide joernale.💌 Onthou. Genees.
- Indexed episodes, last 90 days
- 2
- Latest publication
- Aug 10, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 27, 2026
Latest episodes
Christine Shaw, memoire skrywer (opens the original)
Read excerpt
🎙️ JOU MEMOIRES | CHRISTINE SHAW Hoe gemaak as jy te laat agterkom dat jy op die verkeerde trein is? Selfs ’n verkeerde afdraai is eintlik alles deel van jou storie! 😄 In hierdie episode gesels ek met Christine Shaw – skrywer, maatskaplike werker, psigometris, motiveringspreker en konsultant vir persoonlike groei en ontwikkeling. Christine is die skrywer van Well, This Wasn’t on the Map en HOE VER NOG? – twee boeke wat jou op ’n besonderse manier na jou eie lewensreis laat kyk. Ons praat oor ver
Memoire Ontwikkelaar: Omar Kinnear (opens the original)
Read excerpt
Ontmoet Omar Kinnear - eienaar en ontwikkelaar van Learn About Me www.learnaboutme.co.za Omar het sy eie moeilike pad gestap en ook by die slotsom gekom dat elke mens 'n storie het wat die moeite werd is om te bewaar. Nie omdat ons almal uitsonderlike lewens gelei het nie, maar omdat ons gewone oomblikke dikwels die grootste geskenk vir die volgende geslag word. Sy aanlyn platform help jou stap vir stap om jou lewensverhaal neer te skryf. Die program is ook in Afrikaans beskikbaar en maak dit ve
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Not enough subject data for this period yet.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.