Invloed Kerk | Preke
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
- Indexed episodes, last 90 days
- 10
- Latest publication
- Sep 6, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 12, 2026
Latest episodes
Tabernakel Gebed | Bid Eers (opens the original)
Read excerpt
Baie van ons dink die Tabernakel was net ‘n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar, maar die Tabernakel se uitleg leer ons tot vandag toe hoe om op ‘n praktiese manier te bid sodat ons God kan beleef. Vandag kyk ons na Tabernakel gebed, ook bekend as die Moses gebed. https://youtu.be/TnGedaeiUI0 Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Bid
Die Onse Vader | Bid Eers (opens the original)
Read excerpt
Meeste van ons kan stellings van ons jong dae aanhaal soos “gebed is kragtig”, “bid elke dag” en “gebed verander alles”. Jesus se dissipels het ook groot geword met tradisionele gedagtes en gebede. Tog toe Jesus gebid het was dit anders as net ‘n normale gebed. Leer vandag hoe jou gebedslewe ook anders kan lyk. Leer om te bid soos Jesus. https://youtu.be/8c0Zjcid7LQ Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼
Hoekom glo ons wat ons glo? I Merk: Wonder Bo Wonder Podcast (opens the original)
Read excerpt
Geloof gaan nie net oor wat ons kan sien of verstaan nie. Die aarde en alles wat gemaak is wys alles ‘n begin punt het. God is daai punt. Dit is ’n vaste vertroue in Wie God is. Daar is genoeg bewyse. “Geloof, egter, is sekerheid van die dinge wat gehoop word, ’n 𝗯𝗲𝘄𝘆𝘀 van die dinge wat nie gesien word nie.” Hebreërs 11:1 AFR20 https://youtu.be/jMvpokNESdE _____ #WonderBoWonder #Merk #Efesiërs1 #HeiligeGees #InvloedKerk
My broer is mal | Moddergeveg (opens the original)
Read excerpt
Jy kan jou lewe lank naby Jesus wees, maar Hom steeds mis. Jakobus het saam met Jesus grootgeword. Hy het Hom geken as sy broer, maar eers ná die opstanding het hy werklik besef wie Jesus is. Nabyheid is nie dieselfde as intimiteit nie. Jesus soek nie net ’n plek in jou week nie. Hy wil jou hart hê. Jou tyd. Jou aandag. Jou liefde. “As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind.” – Jeremia 29:13 Net Jesus verander jou lewe. https://youtu.be/tysBynexd2o Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁
Modder in jou oë | Moddergeveg (opens the original)
Read excerpt
Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie. Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken: “Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!” — Johannes 9:25 Soms kom die wonderwerk deur ’n proses wat soos modder voel. Maar wat vandag jou sig vertroebel, kan môre deel wees van jou getuienis. https://youtu.be/Pi42i0d6HXw Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.