Skip to content
HeyJared

InJesus Bybelstudie

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis.

Podcast · By Jacques Loots · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
13
Latest publication
Sep 25, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 3, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 25, 2026

    Die Woord - Ep.3 - God is wakker oor Sy Woord om dit te volbring (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    In Jeremia 1:12 kry ons hierdie mooi belofte: "Toe sê die Here vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord om dit te volbring." God is wakker oor Sy Woord, en Sy Woord in jou mond, in geloof, sal God volbring!

  2. Episode · Sep 18, 2026

    Die Woord - Ep.2 - Die Waarheid sal jou Vrymaak (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In Johannes 8:31 en 32 sê Jesus: "En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak." Dis net die waarheid wat jy ken en glo wat jou kan vrymaak. As jy nie tyd in die Woord spandeer nie, sal jy nooit wat is die waarheid daarin nie, en dan kan jy nooit die waarheid glo nie, en dan kan die waarheid jou nie vrymaak nie. #waarheid #vry #WoordvanGod

  3. Episode · Sep 16, 2026

    Die Woord- Ep.1 - Jesus is die Woord (opens the original)

    Episode notes · Neutral tone

    Read excerpt

    Hoe dink God oor Sy Woord? Hoe belangrik is Sy Woord vir Hom? Hoe belangrik is dit vir ons om oor Sy Woord te dink soos wat Hy daaroor dink? Kom luister gerus saam #GodseWoord #WoordvanGod #JesusisdieWoord

  4. Episode · Sep 10, 2026

    Geskep na Sy gelykenis - Wat beteken dit? - Ep.1 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Het jy al ooit gewonder wat beteken dit om na God se gelykenis geskep te wees? Is ons steeds in Sy gelykenis? Wat van sonde? Kom luister saam en rys saam met my deur die Woord.

  5. Episode · Aug 20, 2026

    Wat van Doop - Ep.2 (opens the original)

    Episode notes · Critical tone

    Read excerpt

    Doop is nie iets wat ons moet uitstel nie. Ek weet nie hoekom ons op 'n plek gekom het waar ons uitstel om gedoop te word vir 'n meer gerieflike tyd, plek of omstandighede nie, maar dis nie wat ek in die Handelinge kerk sien nie. Vir hulle was daar 'n dringendheid om gedoop te word wanneer jy tot bekering kom. Kom kyk saam met ons na die Woord, en los gerus vir ons jou gedagtes, of vrae.

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Not enough subject data for this period yet.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about InJesus Bybelstudie