Skip to content
HeyJared

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.

Podcast · By Huisgenoot · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
9
Latest publication
Sep 7, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 13, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 7, 2026

    Episode 35: Boksburg se aspoestertjie steel 'n halfmiljard rand (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Hildegard Steenkamp is vasgetrek nadat sy 'n berg geld by die werk gesteel het en alte luuks daarmee kon leef.

  2. Episode · Aug 31, 2026

    Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaat (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Hul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat.

  3. Episode · Aug 24, 2026

    Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan Vosloo (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Die jong verloofdes Mari Hoon en Jéan Vosloo is vergas tydens 'n romantiese wegbreeknaweek.

  4. Episode · Aug 17, 2026

    Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de Jager (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Die geliefde predikant Liezel de Jager is buite die pastorie vermoor – en toe kom haar man se geheime op die lappe.

  5. Episode · Aug 10, 2026

    Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Kiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is.

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Huisgenoot Ware Lewensdramas