Skip to content
HeyJared

Hoop Nogtans

Hoop Nogtans bediening deur Francois Bredenkamphttps://www.facebook.com/francois.bredenkamp/https://www.youtube.com/@HoopNogtans

Podcast · By Francois Bredenkamp · English · AU · Official site

Indexed episodes, last 90 days
9
Latest publication
Sep 7, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 7, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 7, 2026

    VOORKOMING VAN SEERKRY IN DIE KERK (opens the original)

    Episode notes · Neutral tone

    Read excerpt

    VOORKOMING VAN SEERKRY IN DIE KERK: Ek onthou nog goed die Saterdagoggend voordat ek verwelkom sou word deur die nuwe gemeente wat my beroep het. Ek is vinnig by Game in om ‘n paar goedjies vir ons nuwe blyplek te kry. Twee mans staan en gesels, en my oor vang, “By watter gemeente aanbid julle nou?” Waarop die ander man antwoord, “Ons gaan nie meer kerk toe nie; ons het seergekry in die kerk...” ‘n Ongemaklike stilte het in die lug bly hang. Wat sê mens vir iemand daar in die middel van ‘n besig

  2. Episode · Sep 7, 2026

    JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! ep. 2631 (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! In die jaar 1893 bied die Amerikaanse stad Chicago, Illinois ‘n wreldklas skou aan om Christopher Columbus se vaart na Amerika te vier. Meer as 21 miljoen mense woon die skou by. Een van die uitstallings word genoem die Wêreld Parlement van Godsdienste. Verteenwoordigers van verskillende gelowe van oraloor probeer die beste aspekte van hulle geloof voorhou. Die Amerikaanse evangelis D L Moody sien die skou as a fantastiese geleentheid vir evangelisasie

  3. Episode · Aug 30, 2026

    Genade-deurdrenkte verhoudings (opens the original)

    Episode notes · Neutral tone

    Read excerpt

    Genade-deurdrenkte verhoudings Daar was ’n tyd toe Hansie Cronjé een van die mees gerespekteerde mense in Suid-Afrika was. Hy was nie net die kaptein van die Proteas nie. Hy was ’n volksheld. Onder sy kapteinskap het Suid-Afrika 99 eendagwedstryde gewen. Hy was bekend as ’n sterk leier, ’n man van beginsels en iemand wat openlik oor sy Christelike geloof gepraat het. En toe, in April 2000, stort alles in duie. Die nuus breek dat Hansie kontak met beroepswedders gehad het en geld van hulle ontvan

  4. Episode · Aug 14, 2026

    Christus het jou vrygemaak – bly daarom vry! (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In die animasiefliek Despicable Me maak ons kennis met Felonius Gru – ’n onaangename karakter wat hom skynbaar verlustig in allerhande bose planne. Maar alles begin verander wanneer drie weesdogtertjies by hom kom woon. Gru besef baie gou dat hierdie drie dogtertjies sy ordelike bestaan behoorlik gaan ontwrig. Daarom besluit hy dat daar reëls moet wees. Baie reëls! “Okay! Clearly we need to set some rules. Rule number one: You will not touch anything!” Een van die dogtertjies vra: “What about th

  5. Episode · Aug 14, 2026

    Paulus se woorde (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Ek vrees dat ek tevergeefs aan julle gearbei het (Galasiërs 3:24–4:11). Ek onthou, toe ons nog in Nieu-Seeland gewoon het, hoe die hele land ‘n paar keer aangegryp is deur die massa-stranding van loodswalvisse. Daar is met tye, om een of ander nog onverklaarbare rede, ‘n skynbare vasberadenheid by hulle om op die strand uit te spoel, dikwels in groot getalle. Vrywilligers stroom gewoonlik toe om te help om hierdie imposante diere weer terug te help diep-see toe. Totdat die gety reg is, word die

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Hoop Nogtans