Grys en Gatvol
Ons praat, lag en huil oor peri- and post-menopousale dinge waaroor vroue wonder en fluister (of 2 uur in die oggend “google”)Volg ons opFacebook: https://www.facebook.com/grysengatvol Instagram https://www.instagram.com/grysengatvol
- Indexed episodes, last 90 days
- 5
- Latest publication
- Sep 1, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 14, 2026
Latest episodes
Van Toeka tot Nou (opens the original)
Read excerpt
In hierdie besondere gesprek ontmoet ons nie net die bekende, fenomenale Annelisa Weiland nie, maar kry ‘n intieme blik van haar grootwordjare en die mense en gebeurtenisse wat haar gevorm het. Ons gesels oor haar drome, haar pad, haar vreugdes, uitdagings, liefdes, lesse en die oomblikke wat haar gemaak het wie sy is. Geniet saam met ons die vrolike en soms verrassend emosionele kykie na hierdie kleurvolle, sterk, talentvol, eerlik en lewenslustige ikoon. ’n Gesprek vol stories, lag, herinnerin
Sandra Prinsloo: ‘n Vrou met Vuur en Finesse (opens the original)
Read excerpt
In hierdie besonderse episode van Grys en Gatvol sit ons saam met die ikoniese Sandra Prinsloo — ’n baanbreker, aktrise, teaterpersoonlikheid en ’n vrou met ’n kleurvolle lewensverhaal. Dis ’n baie persoonlike en heerlik gesellige gesprek. Ons praat oor Sandra se merkwaardige loopbaan en die uiteenlopende rolle wat haar oor dekades heen ’n besondere plek in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf gegee het. Maar hierdie gesprek gaan oor veel meer as toneelspel. Ons leer die Sandra agter die ve
PILLE, POEIERS & MUTI: Vat, los, of sluk? (opens the original)
Read excerpt
Hierdie week gesels ons met ‘n apteker, Liezl Joubert. Ons leer heelwat meer oor wat ons in die apteek se rakke en agter die toonbank kry. Ons ondersoek, vitamines en aanvullings, voorskrifmedisyne en ‘wonders’ uit die voorwinkel… Wat het ons rêrig nodig? Wat werk? Wat is dalk net goeie bemarking? En wanneer moet ons eerder vra voordat ons sommer self begin sluk, smeer of aanvul? Luister gerus — beslis ’n gesprek wat jou ’n bietjie beter laat dink oor wat jy daagliks gebruik. Grys & Gatvol — pro
Menopause of depressie? Ek voel nie lekker nie … (opens the original)
Read excerpt
Hoe nou gemaak? Jou liggaam verander, jou emosies oorval jou; jy is angstig en moeg - en skielik wonder jy: Wie is ek en waar pas ek in? Menopouse is veel meer as net ’n hormonale oorgang. Vir baie vroue is dit ’n tyd van diep emosionele en sielkundige verandering – ’n tyd waarin identiteit, verhoudings, selfvertroue en eiewaarde verander en herontdek kan word. In hierdie eerlike en insiggewende gesprek sit Melanie en Maritza om die tafel saam met die bekende sielkundige, Abraham le Roux. Hulle
HOU BENE HOU! Breekpunt of beenwys? (opens the original)
Read excerpt
Beengesondheid gaan oor soveel meer as net sterk bene – dit gaan oor ’n sterk, aktiewe en onafhanklike lewe. In hierdie episode gesels ons met Dr. Marius Roos, hoof van die Instituut vir Osteoporose in Suid-Afrika. Dr Roos praktiseer by die Louis Leipoldt Mediese Sentrum, met ‘n sterk fokus op beendigtheidskanderings, fraktuurrisikobepaling, leefstyladvies en individuele behandelingsplanne. Ons gesels ook met ‘n ervare radiografis wat kortliks gaan verduidelik hoe en wanneer beendigtheid getoets
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.