Skip to content
HeyJared

#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.

Podcast · By GROOTfm 90.5 · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
11
Latest publication
Sep 16, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 8, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 16, 2026

    GROOTtrauma | 16 September (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie? >Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed? >Billie Joel kry ’n brein shunt >Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word >Dr Jaco se wenk vir die week

  2. Episode · Sep 9, 2026

    #GROOTtrauma | 9 September (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr Jaco se wenk vir die week

  3. Episode · Sep 2, 2026

    #GROOTtrauma | 2 September (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco se wenk vir die week

  4. Episode · Aug 26, 2026

    #GROOTtrauma | 26 Augustus (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand. >Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel? >Jou oë as ’n venster na jou gesondheid >Dr Jaco se wenk vir die week

  5. Episode · Aug 19, 2026

    #GROOTtrauma | 19 Augustus (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese vasvra vraag >Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg? >Ek is nie meer siek nie… ek hoes net! >Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees? >Nuwe riglyne oor hoe om cholesterol te bestuur. >Dr Jaco se wenk vir die week

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about #GROOTtrauma