GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees!
- Indexed episodes, last 90 days
- 118
- Latest publication
- Sep 30, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Aug 20, 2026
Latest episodes
GROOT oepsie: Wat wat wat (opens the original)
Read excerpt
GROOT oepsie: Wat wat wat. GROOTfm90.5
ABC van Ouerskap: T- Tieners (opens the original)
Read excerpt
In die ABC van Ouerskap kyk ons vandag na die T vir Tieners – ’n fase wat vir kinders én ouers groot veranderinge kan bring. Die verhouding tussen ’n tiener en sy of haar ouers kan soms onder druk kom, juis wanneer tieners meer onafhanklikheid begin soek. Maar hoe behou ’n mens ’n sterk verbinding en goeie kommunikasie deur hierdie fase? Dr Chaland van Zyl van TeenMindsSA gesels met Sarina
#OntbytMetDoepieEnNina - Franja Du Plessis vier 10 jaar in musiek! (opens the original)
Read excerpt
Die Du Plessis dogter wat haar eie naam in die musiek industrie gekerf het kom kuier om te gesels met Doepie en Charonike oor haar nuwe enkelsnit en ook 10 jaar in die industrie.
#OntbytMetDoepieEnNina - Steven Kitshoff oor sy nuwe boek (opens the original)
Read excerpt
Steven Kitshoff, die formidabele voormalige Springbok-stut, word op en van die veld af hoog geag vir sy dissipline en vasberadenheid – asook vir sy nederigheid, eerlikheid en hartlikheid. Nou neem hy ons verder as die strawwe skrums en Wêreldbeker-trofeë om terug te blik op 'n rugbyleeftyd wat gekenmerk word deur 'n onwrikbare toewyding aan wat die beste vir die span is.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 28 September (opens the original)
Read excerpt
Inspirasie deur Teodor van der Spuy
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Not enough subject data for this period yet.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.