Groeipyne
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het.
- Indexed episodes, last 90 days
- 10
- Latest publication
- Sep 10, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 9, 2026
Latest episodes
Groeipyne: Hoe om demensie aan 'n kind te verduidelik (opens the original)
Read excerpt
9 September 2026: September is Wêreld Alzheimers-bewusmakingsmaand. Hoe verduidelik 'n mens aan 'n jong kind wat demensie en Alzheimers is? Lillian Kruger van die Assossiasie vir Demensie en Alzheimers van Suid-Afrika (ADASA) verduidelik hoe om kinders te ondersteun as grootouers se geheue, denke, taal en gedrag verander wanneer hulle demensie het., en hoe om jou brein gesond te hou.
Groeipyne: Vroue se versorgingslas (opens the original)
Read excerpt
3 September 2026: 'n Verslag deur die Suid-Afrikaanse Kommissie vir Geslagsgelykheid het in 2024 bevind dat die verantwoordelikheid vir kindersorg en huishoudelike werk steeds op die skouers van vroue rus. Erika Jooste, die opvoeding- en genderbestuurder by Sesame Workshop International South Africa, het vir Vrouemaand 'n artikel geskryf oor die versorgingslas wat vroue dra.
Groeipyne: Spelterapie is doeltreffend om kinders se emosies te verwerk (opens the original)
Read excerpt
27 Augustus 2026: Watter rol speel spelgebaseerde intervensie by kinders wat trauma ervaar het, of wat sukkel om hulle emosies te reguleer? Marie-Louise van Heerden is ‘n gekwalifiseerde maatskaplike werker en spelterapeut, wat in ‘n veilige omgewing met jong kinders werk. Deur middel van spelterapie kom sy by hulle harte uit.
Groeipyne: Ontluikende geletterdheid (opens the original)
Read excerpt
20 Augustus 2026: Wat is ontluikende geletterdheid, en watter rol speel voorlees en stories om dit te bevorder? Renie Theron, projekbestuurder van Bazoo, vertel van die werk wat hulle op en weg van die verhoog doen.
Groeipyne: Sensoriese integrasie en emosionele regulering (opens the original)
Read excerpt
13 Augustus 2026: Wat is sensoriese integrasie? Watter rol speel dit in kinders se ontwikkeling? Christelle Koekemoer is ‘n arbeidsterapeut betrokke by ‘n spesiale skool. Sy bied insig oor sensoriese integrasie en emosionele regulering. Sy vertel ook van die werk wat haar organisasie, Wiggly Education, doen om ouers en opvoeders te bemagtig.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.