Gedagtes oor dissipelskap
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.
- Indexed episodes, last 90 days
- 10
- Latest publication
- Sep 6, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 5, 2026
Latest episodes
Om op God te vertrou... (opens the original)
Read excerpt
In die episode gesels ek oor wat in die mense se lewens wat werklik op God vertrou.
Nie altyd maklik nie (opens the original)
Read excerpt
In die episode gesels ek daaroor dat om God te verteenwoordig nie altyd makik, of die gewilde pad is nie. Dit lei dikwels tot eensaamheid, verwerping en ''n alleen pad.
Kennis en insig wat 'n verskil maak (opens the original)
Read excerpt
In die episode gesels ek oor wat ware insig en kennis is wat ons toerus om 'n verskil te kan maak in die lewe.
Luister - sodat dit goed kan gaan (opens the original)
Read excerpt
In die episode gesels ek daaroor dat dit veral vir God daaraoor gaan dat ons na Hom sal leer luister, sodat Hy werklik vir ons ''n God kan wees wat vir ons sorg.
God ken jou beter as wat jy jouself ken (opens the original)
Read excerpt
In die episode gesels ek oor hoe en waarom God ons geskep het soos ons is en hoe Hyons wil gebruik soos ons is.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.