Skip to content
HeyJared

Ek en my mense

Hierdie boeiende podcast bring 'n reeks inspirerende stories van hoop. Elke episode bied aangrypende getuienisse, stories en opinies wat jou sal aanmoedig om te volhard en vas te hou aan die hoop wat daar in Christus is.

Podcast · By Klank Kompas · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
3
Latest publication
Aug 28, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Aug 14, 2026
The latest indexed work is over 30 days old. There may be a gap in what we hold.

Latest episodes

  1. Episode · Aug 28, 2026

    Ep. 33 - Francesca de Gasparis - Faith communities and eco-justice (opens the original)

    Episode notes · Neutral tone

    Read excerpt

    In this episode we sit down with Francesca de Gasparis, Executive Director of the Southern African Faith Communities’ Environment Institute (SAFCEI) and former director at the Green Belt Movement International. Francesca explains that true "eco-justice" means shifting our worldview from seeing humans at the top of a pyramid to recognizing that we are equal parts of a scientific and spiritual "web of life". She argues that addressing climate change goes far beyond simple recycling; it is a struct

  2. Episode · Aug 14, 2026

    Ep. 32 - Dr. Ernst Baard - Biodiversiteit en bewaring: die wonder van die Wes-Kaapse skepping (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    Hy het sy loopbaan begin deur skilpaaie en paddas in Jonkershoek te bestudeer, en dit uitgebou tot 'n leeftyd se werk op die hoogste vlak van natuurbewaring in die Wes-Kaap. Dr. Ernst Baard sê natuurbewaring gaan nie net oor bokkies en blommetjies nie, dit gaan oor die stelsels wat ons lewe elke dag onderhou. In hierdie episode gesels DJ Muller met Ernst oor waarom die Wes-Kaap ekologies so uitsonderlik is, watter bedreigings biodiversiteit vandag in die gesig staar, en waar daar steeds hoop is.

  3. Episode · Aug 14, 2026

    Ep. 31 - Dr. Dawid Mouton - Skeppingspiritualiteit: ons geloof en verantwoordelikheid teenoor God se huishouding (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Voordat hy 'n praktiese teoloog geword het, was hy 'n fisiese oseanograaf wat seewatertemperature in die Benguela-stroom bestudeer het. Vandag vra dr. Dawid Mouton, senior lektor in Praktiese Teologie by Stellenbosch Universiteit, die vraag: aan wie behoort die aarde eintlik? In hierdie episode gesels DJ Muller met Dawid oor wat dit beteken om te glo dat God skep, dat God die skepping goed noem, en dat alles aan Hom behoort. Hulle gesels oor 'n "groen reformasie", oor die beeld van die oikos (Go

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Ek en my mense