Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms.Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus…
- Indexed episodes, last 90 days
- 7
- Latest publication
- Sep 29, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Jul 21, 2026
Latest episodes
’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan (opens the original)
Read excerpt
Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
Sy het Suid-Afrika op die fiets verteenwoordig, nou stem sy klaviere (opens the original)
Read excerpt
Anriëtte Schoeman vertel van haar jare in die beroepsfietsrywêreld en hoe sy uiteindelik ’n heel ander rigting ingeslaan het as klavierstemmer.
Van tweedehandse markte tot nasionale sukses (opens the original)
Read excerpt
Rene Kinghorn, stigter van Baby Boutique Online, vertel hoe haar besigheid van tweedehandse babamarkte tot ’n suksesvolle nasionale onderneming gegroei het.
Van ouma se koumbuis tot eie onderneming (opens the original)
Read excerpt
Samantha Andreas, stigter van Shas Enterprise, vertel hoe haar besigheid ontstaan het en hoe sy deur uitdagings navigeer.
’n Besigheid gebou in die middel van ’n pandemie (opens the original)
Read excerpt
Francois Breedt, stigter van Amity Perfumes, kyk terug op die afgelope ses jaar en vertel hoe ’n klein begin tot ’n groeiende onderneming uitgebou is.
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Not enough subject data for this period yet.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.