Skip to content
HeyJared

Die Wêreld aan jou Voete

'n Splinternuwe podcast vir Suid-Afrikaners deur Suid-Afrikaners — sodat enigeen kan saam reis van die huis. Uit die hartjie van Amsterdam, bring Anina Visser-Klerck elke week vir julle 'n vars uitkyk op 'n bestemming wat onlangs deur 'n Suid-Afrikaner verken is.

Podcast · By Anina.vk · Afrikaans · ZA · Official site

Indexed episodes, last 90 days
2
Latest publication
Aug 31, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Aug 14, 2026
The latest indexed work is over 30 days old. There may be a gap in what we hold.

Latest episodes

  1. Episode · Aug 31, 2026

    Ysland | Verken die eiland van vuur en ys (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Vuur en ys. Gletsers en vulkane. Swart strande, stomende warmwaterbronne en watervalle om elke hoek en draai. Min plekke op aarde voel so wild en ongerep soos Ysland. In vandag se episode vat ons die pad saam met Marieke Teessen, wat Ysland se beroemde Ringpad met ’n kampeerwa aangepak het. Sy deel haar volledige gids tot dié epiese roetereis – van waar om te stop en wat jy beslis nie moet misloop nie, tot die mooiste staproetes, F-paaie, hawedorpies en natuurlike warmwaterbronne. Hier is ‘n bli

  2. Episode · Aug 14, 2026

    Roadtrip deur die VSA | Noord-Kalifornië, Yosemite & San-Francisco (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Vandag vat ons julle saam op die volgende deel van ons roadtrip langs die weskus van Amerika – en hierdie keer ry ons deur die ongelooflike Noord-Kalifornië. As daar één plek is wat hierdie deel van die reis vir ons onvergeetlik gemaak het, is dit sonder twyfel Yosemite National Park. Dis een van daardie plekke wat jy al honderd keer op foto's gesien het, maar niks berei jou heeltemal voor vir hoe indrukwekkend dit eintlik is nie. Ons gaan lekker baie tyd in Yosemite spandeer en gesels oor die b

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Die Wêreld aan jou Voete