Skip to content
HeyJared

Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Kom luister saam wanneer Dirk Hermann met verskeie gaste oor gebeure in die wêreld en by Solidariteit gesels. Hierdie gefokusde gesprekke gee kykers 'n ander perspektief op hoe gebeure op nasionale en internasionale vlak die wêreld van werk beïnvloed.

Podcast · By Solidariteit · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
10
Latest publication
Sep 17, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 9, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 17, 2026

    Ep 74 - 30 jaar se regskennis – alles beskikbaar op een plek! (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    Daar is baie platforms waarvan ons gebruik kan maak – Facebook, Instagram, TikTok, maar is daar lewe agter daar die platforms? In drie jaar het Solidariteit se digitale gemeenskap met meer mense gegroei as wat ons ooit sou dink. In hierdie week se episode gesels met Dirk met Hennie Bierman oor hoekom daar soveel mense is wat baat vind by Solidariteit-aanlyn. Kyk die episode en gesels saam in die kommentare.

  2. Episode · Sep 7, 2026

    Ep 73 - Is dit die laaste van Agoa vir Suid-Afrika? (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    Daar is gemengde gevoelens oor Suid-Afrika en Agoa. Is dit die beste pad vorentoe om só druk op die regering te plaas, of is dit net nog ʼn klippie in die bos wat nie ʼn groot genoeg impak gaan maak nie? Hierdie week gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor Solidariteit se siening hieroor en wat vir die land voorlê indien Suid-Afrika uitgeskop sou word. Kyk en gesels saam!

  3. Episode · Sep 3, 2026

    Ep 72 - Afrikaners het nog altyd met mekaar baklei – feit of fiksie? (opens the original)

    Episode notes · Neutral tone

    Read excerpt

    Daar was nog altyd hierdie mite dat Afrikaners onder mekaar baklei, maar hoe waar is dit vandag? In hierdie week se episode gesels Dirk met Connie Mulder oor navorsing oor Afrikaners en hoe ons eenheid in kultuur, geloof en gemeenskap oor die afgelope drie dekades versterk het. Kyk dié week se episode en laat weet ons of jy die eenheid van Afrikanerskap beleef.

  4. Episode · Aug 24, 2026

    Ep 71 - Media24 vra, Solidariteit wys (opens the original)

    Episode notes · Positive tone

    Read excerpt

    Media24 toon sterk belangstelling in Solidariteit! Hulle het reeds meer as 200 vrae aan die Solidariteit Beweging gestuur en stop ook nie daar nie. Die volgende onderwerp wat hul belangstelling prikkel is wat presies ons in Orania doen. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Paul Vogel, uitvoerende hoof van Bo-Karoo Opleiding, om presies te wys wat in Orania gebeur. Kyk dié week se episode ook op YouTube en gesels saam - https://youtu.be/fKl8PJ0riU4

  5. Episode · Aug 17, 2026

    Ep 70 - Groot kommer by Media24, Premier Fruit Products en Unisa! (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Solidariteit het die afgelope twee weke met drie verskillende gevalle van arbeidsprobleme te doen gehad, waar werknemers op uiters negatiewe maniere geraak word. Dit beïnvloed duisende huishoudings regoor die land en lei tot groot kommer. Dirk gesels hierdie week met Johan Roos en Anique Niemand oor die impak wat hierdie arbeidskwessies op ons lede, sowel as al die werknemers by Media24, Premier Fruit Products en Unisa het. Kyk die episode en gesels saam.

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann