Die Olielamp Potgooi
Die Olielamp Potgooi is 'n potgooi om die woord van God te verprei en mense meer te leer oor wie God is en Sy liefde vir ons.
- Indexed episodes, last 90 days
- 1
- Latest publication
- Aug 1, 2026
- Audience
- Checking…
- Earliest in this view
- Aug 1, 2026
Latest episodes
EP22 - Ligdraers – Hoe Om ’n Lig te Wees in ’n Duister Wêreld (opens the original)
Read excerpt
Met Johan Bruintjes Jesus noem sy volgelinge die lig van die wêreld. Maar hoe leef ’n mens daardie waarheid prakties uit in ’n kultuur wat dikwels vyandig teenoor geloof staan? Hierdie episode gee riglyne, stories en insigte oor wat dit beteken om sout en lig te wees – nie net met woorde nie, maar met ’n lewe van liefde, waarheid en gehoorsaamheid. Enige vrae en of komentaar, epos ons gerus: olielamp.podcast@gmail.com
Publishing over time
Last 90 days. Choose a month to open its work.
Recurring subjects
Named in the text we hold. One piece can cover several.
Not enough subject data for this period yet.
Audience
No verified audience measurement yet.
About this data
Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.
Identity or attribution wrong? Suggest a correction.