Skip to content
HeyJared

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Podcast · By Gereformeerde kerk Bergbron · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
10
Latest publication
Sep 13, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 5, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 13, 2026

    Sondag 13 September 2026 - Stephan Briel (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! (deel 2) · Dissipelskap is ‘n groei proses wat begin om in Jesus Christus te bly. · Baie mense bly nie in Christus nie want hulle lewens word gedryf deur skuldgevoelens, bitterheid, vrees, materialisme of ‘n behoefte aan goedkeuring. · Ons bly in Christus as sy hoofdoelwit van ‘n liefdesverhouding met God, ons lewens dryf. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Hoekom is “bly in Jesus” die e

  2. Episode · Sep 6, 2026

    Sondag 6 September 2026 - Stephan Briel (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    ie Lewende Woord vir Jou:  Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! • Die beeld van die wingerdstok en sy lote beklemtoon dat Christus in ‘n hegte en intieme verhouding met sy kerk lewe. • Deur sy Woord en Heilige Gees wil Christus die lewe van elke loot vernuwe om baie vrugte te dra. • Vrugte van jou lewe in Christus is wanneer jy God verheerlik (Joh 15:8) met ‘n woord, gedagte of daad (Tit 3:14). Dit is jou enigste permanente deposito in die hem

  3. Episode · Aug 30, 2026

    Sondag 30 Augustus 2026 - Lewis Sibanda (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Skriflesing: Eksodus 20: 1-26 Tema: The Bible message today

  4. Episode · Aug 23, 2026

    Sondag 23 Augustus 2026 - Stephanu de Villiers (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Skrifdeel: Lukas 8:22-25 Tema: Die pad vanaf vrees na vrede Kerngedagtes: 1. Vrees vir die storm 2. Vrede by Jesus Preekskets Daar is soveel dinge wat vrees in ons harte laat opskiet. Hoe smag ons nie daarna om vrede te beleef wat ons verstand te bowe gaan nie? In Lukas 8:22-25 leer die Here ons dat ons net die pad vanaf vrees na vrede kan stap en daarop kan vorder as ons voortdurend sien wie Jesus Christus is. Wanneer ons Hom sien vir Wie Hy is, verdwyn vrees soos mis voor die son en vind vrede

  5. Episode · Aug 16, 2026

    Sondag 16 Augustus 2026 - Willem van der Waal (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Teks: Hand 2:37-47. Hoe lyk dissipelskap? Dissipelskap beteken om `n leerling en `n volgeling van Jesus te wees en te bly. In Handelinge 2:37 – 47 sien ons iets van hoe dit lyk om Jesus te volg. Dit is soos `n baba-foto van die kerk. Die konteks is na die uitstorting van die Heilige Gees en na Petrus se preek op Pinkster – vra die mense wat moet hulle doen? Dit is die regte vraag om te kan groei in ons verhouding met die Here. Ook ons moet vra wat kan óns doen in ons reaksie op die werk van God

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Bergbron Gereformeerde Kerk Preke