Skip to content
HeyJared

Agriskoops (Afrikaans)

Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark.

Podcast · By Newskoop · Afrikaans · Official site

Indexed episodes, last 90 days
49
Latest publication
Sep 10, 2026
Audience
Checking…
Earliest in this view
Jul 6, 2026

Latest episodes

  1. Episode · Sep 10, 2026

    Agriskoops - 10 September 2026 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Hansel Isaks by die DFM Technologies Noord-Kaap-tak. Hy verduidelik wat die Noord-Kaap tak anders maak as ander takke in die land weens spesifieke weeruitdagings in die provinsie. Hy verduidelik hoe hulle produsente in die Noord-Kaap help en adviseer om die regte water in die regte hoeveelhede aan hul gewasse toe te dien, sodat hulle nie net water spaar nie, maar optimale oeste verseker.

  2. Episode · Sep 9, 2026

    Agriskoops - 9 September 2026 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Fanie Meiring van Limagrain Field Seeds Suid-Afrika. Limagrain is hierdie week by NAMPO Kaap en Fanie gee ʼn oorsig van wat koringprodusente hierdie jaar kan verwag.

  3. Episode · Sep 8, 2026

    Agriskoops - 8 September 2026 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy fokus vandag op koringproduksie. Hy deel praktiese raad vir produsente wat hul koringkeuse vir die komende plantseisoen beplan en verduidelik hoe Limagrain produsente ná die aankoop van saad ondersteun om die beste moontlike resultaat uit hul koringaanplantings te kry.

  4. Episode · Sep 7, 2026

    Agriskoops - 7 September 2026 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Sarel Bam van die maatskappy NuWater. Hy gesels oor die belangrikheid van die bestuur van watergehalte en waterverbruik op die plaas. Hy ontleed 'n voorbeeld van hoe wateruitdagings 'n groot hoenderboerdery beïnvloed het, en hoe NuWater se ingryping werksgeleenthede beskerm het, 'n moontlike stilstand voorkom het en voedselprysstygings vermy het. Hy verduidelik verder hoe betroubare waterbehandeling direk gekoppel kan word aan sosio-ekonomiese stabiliteit i

  5. Episode · Sep 4, 2026

    Agriskoops - 4 September 2026 (opens the original)

    Episode notes

    Read excerpt

    Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besturende direkteur by AgriSeker, Reinhard Kuschke. Hy verduidelik die belangrikheid van oesversekering en hoekom dit belangrik is om jou oes van die begin af volledig en reg te verseker. Hy gee ook ʼn oorsig van die belangrikste praktiese stappe wat ʼn boer onmiddellik moet neem om die proses met sy makelaar en AgriSeker so glad moontlik te laat verloop met ʼn eis.

Publishing over time

Last 90 days. Choose a month to open its work.

Recurring subjects

Named in the text we hold. One piece can cover several.

Audience

No verified audience measurement yet.

About this data

Counts cover the work we have indexed. Tone needs enough text and a confident classification. Excerpts and episode notes are not full articles or transcripts.

Identity or attribution wrong? Suggest a correction.

See coverage about Agriskoops (Afrikaans)